Lekker boys! Ons is terug vir 'n spesiale recording met die Springbok Ben-Jason Dixon voor die naweek se toets teen Wallis in Cardiff.
Die manne vra bietjie vir Ben-Jason uit oor sy jaar by die Bokke en al die lesse wat hy daaruit geleer het. Hy gee ook lekker insights oor hoe Rassie Erasmus operate en die presence wat die senior spelers in die groep het. Ons kyk dan vinnig na die Bokspan vir Saterdag en Ben-Jason verduidelik wat ons moontlik van Cameron Hanekom kan verwag op sy debut. Die boys gee ook 'n paar wille predictions vir die game!
Dis die laaste Bok game vir die jaar; trek jou Groen en Goud aan en kom luister saam na 'n baie lekker en interessante episode!
#BootsenAlles #Skitterend
--------
47:14
Boots en Alles - S2 Episode 7 - All Blacks deep dive
Dis BokVrydag en die Bok leef behoorlik!
Die manne maak gereed vir 'n massive toets in Kaapstad die naweek en praat in diepte oor die Bokke se groot oorwinning op Ellis Park. Ons kyk na 'n paar van die spelers wat uitgestaan het in die game en analiseer ook Rassie se span vir Saterdag se tweede toets teen die All Blacks. Ons is trots om te partner met Brannas Draught vir hierdie episode - luister gerus saam oor hoe jy jou hande op 'n lekker hamper brandy kan kry.
#BootsenAlles #Skitterend
--------
50:18
Boots & Alles - S2 Episode 6 - All Blacks op Ellis Park Preview
Springbokke vs All Blacks op Ellis Park - die epitome van internasionale rugby. Daar is min geleenthede in wêreldrugby so groot so die!
In hierdie week se episode van Boots & Alles gesels die manne in diepte saam oor die ongelooflike geskiedenis en respek tussen die twee sterktes rugbylande ooit! Ons kyk na Rassie Erasmus se span vir Saterdag se toets wat 'n nuwe kombinasie op slot het en wat dit gaan vat vir die Bokke om 'n statement-wen te behaal. Ons praat ook oor die unpredictability wat tans in die All Blacks kamp is en die manne gooi elkeen 'n paar moeilike predictions.
Kom luister saam!
#BootsenAlles #Skitterend
--------
49:22
Boots en Alles - Wallabies Debrief
Ons nuwe episode is live!
Neila skop vir ons af met 'n paar mooi vocals terwyl Stephan Lewies ons weer join op die show die week. Die manne ontleed die Bokke se groot sege op Suncorp teen die Wallabies en kyk na 'n paar van die groot oomblikke van die game. Ons praat ook oor die nuwe Bokspan vir die naweek se toets wat tien veranderinge in hom het en gooi weer 'n paar lekker predictions. Ons eindig af met Lewies wat 'n paar interessante vrae van ons luisteraars beantwoord.
Julle wil nie die een mis nie!
#BootsenAlles #Skitterend
--------
40:59
Boots & Alles - Wallabies Preview met Stephan Lewies
Welkom by nog 'n episode van die Boots en Alles Podcast!
Hierdie week kuier ons vriend Stephan Lewies weer op die show en bespreek die manne met groot opwinding die Springbokspan vir Saterdag se eerste Rugby Championship toets teen die Wallabies in Brisbane. Ons klim op die Sacha bandwagon en praat oor als wat ons wil sien van die Bokke teen hierdie nuwe Aussies span. Die manne gooi ook 'n paar interessante predictions. Kom luister saam!
#BootsenAlles #Skitterend